top of page
ONS TEMAS
Ons woordsoekraaisels sal nie net ure se vermaak verskaf nie - dit verbeter woordeskat, opsporingsvernuf en spelling! Kies een van ons eg Suid-Afrikaanse temas, of bederf jouself met 'n omnibus.
WIE IS ONS?
Ons hou van familie, Afrikaans, kos, vakansie, musiek en woordsoek. Kopkonfyt is eg Suid-Afrikaans en ontwikkel deur familie. Geniet ons prettige raaisels en gesels gerus met ons vir verdere inligting.
Anchor 1
bottom of page